Connect with us

Lyrics

Bobby van Jaarsveld – Lovesong Letter Lyrics

Updated

on

Bobby van Jaarsveld - Lovesong Letter Lyrics

Lovesong Letter Lyrics by Bobby van Jaarsveld

Gisteraand, het ek ‘n brief vir jou geskryf.
Swart op wit, my liefde vir jou bely.
Uit my pen, het die woorde min geraak.
Toe skryf ek ‘n song, want jy weet hoe ek briewe haat.

En hy gaan so:
Hallo my engel wat maak jy nou?
Ek wonder by myself waar is jy nou?
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het.
Vannag het ek seer wat ek mis jou so.
Hierdie is my love song letter my briefie net vir jou.
‘n Briefie net om te sê ek is baie.
Ek is bitter baie lief vir jou.

Gisteraand, het ek die song vir jou gesing.
Uit my mond, my hele hart vir jou gebring.
En daai brief, is toe klaar en toegevou.
Maar die woorde klink net beter in ‘n song vir jou.

En hy gaan so:
Hallo my engel wat maak jy nou?
Ek wonder by myself waar is jy nou?
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het.
Vannag het ek seer wat ek mis jou so.
Hierdie is my love song letter ‘n briefie net vir jou.
‘n Briefie net om te sê ek is baie.
Ek is bitter baie lief vir jou.

Briefie met akkoorde.
‘n Song met my woorde.
En hierdie is my love song net vir jou.

En hy gaan so:
Hallo my engel wat maak jy nou?
Ek wonder by myself waar is jy nou?
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het.
Vannag het ek seer wat ek mis jou so.
Hierdie is my love song letter ‘n briefie net vir jou.
‘n Briefie net om te sê ek is baie.
Ek is bitter baie lief vir jou.
Ek is bitter baie lief vir jou.
Ek is bitter baie lief vir jou.

DISCLAIMER!!: Every Biography and Contents Published On FakazaHot are For Knowledge Reason, Don't Hesitate to Reach Out to Us for Any

Correction || Suggestion || Copyright Infringement!!

Contact Us