Connect with us

Lyrics

Bouwer Bosch – Die Reënboog Verf So Mooi Lyrics

Updated

on

Bouwer Bosch - Die Reënboog Verf So Mooi Lyrics

Die Reënboog Verf So Mooi Lyrics by Bouwer Bosch

Ontstuimige see my hart is
‘n brander ek wens jy kan in
my liefde swem ‘n veldbrand
vol blomme so rein en alleen

Die sterre staan almal saam
skitter verby die skaam
die wind waai my hart deurmekaar
die weerlig onthou ek kry swaar

Neem my na die einde van die wêreld
ek wil weet wat ek moet doen
om jou te sien
jou te hoor

Die reën reinig al my wonde
die son skyn deur al my sonde
‘n boom hou sy asem op vir
my om ‘n keuse te maak

die wolke waardeer my besluit
die sneeu stem gald nie saam nie
die reënboog verf so mooi
die reënboog verf so mooi

Neem my na die einde van die wêreld
ek wil weet wat ek moet doen
om jou te sien
jou te hoor

Neem my na die einde van die wêreld
ek wil weet wat ek moet doen
om jou te sien
jou te hoor

die reënboog verf so mooi
die reënboog verf so mooi

DISCLAIMER!!: Every Biography and Contents Published On FakazaHot are For Knowledge Reason, Don't Hesitate to Reach Out to Us for Any

Correction || Suggestion || Copyright Infringement!!

Contact Us