Connect with us

Lyrics

Bouwer Bosch – Pleidooi Lyrics

Updated

on

Bouwer Bosch - Pleidooi Lyrics

Pleidooi Lyrics by Bouwer Bosch

Ek wil nie droom oor jou nie
Jy’s gans te mooi
Ek wil nie wag om te praat nie
Jy’s my pleidooi
Ek’t nie die moed om vir jou te baklei nie
Ek waai my wit vlag en ek bid vir ‘n beter dag

Het ons alweer die streid begin
Tussen my en jou en ons
Het jy alweer jouself gevind
Jou hart verloor daar tussenin

Hoor my as ek sê, ek verdien jou nie
Daar’s nie ‘n kans wat ek jou genoeg kan liefhê nie

Het ons alweer die streid begin
Tussen my en jou en ons
Het jy alweer jouself gevind
Jou hart verloor daar tussenin

Het ons alweer die streid begin
Tussen my en jou en ons
Het jy alweer jouself gevind
Jou hart verloor daar tussenin

DISCLAIMER!!: Every Biography and Contents Published On FakazaHot are For Knowledge Reason, Don't Hesitate to Reach Out to Us for Any

Correction || Suggestion || Copyright Infringement!!

Contact Us