Connect with us

Lyrics

Dewald Wasserfall – ‘N Brandewyn Weg Van Beautiful Lyrics

Updated

on

Dewald Wasserfall - 'N Brandewyn Weg Van Beautiful Lyrics

‘N Brandewyn Weg Van Beautiful Lyrics by Dewald Wasserfall

Een aand by die bar het ons lekker gekuier
Gratis drank is op die spel, hoe kan ons dit nou weier ?
Dis daai tyd van die aand wanneer jy begin spesiaal raak

Ek bel toe my pêl vir ’n yskoue bier
Hy’s die tipe ou wat slaap wanneer hy moet bestuur
Hy’s ’n klein bietjie vaak, maar dis wat hom spesiaal maak

En kan niemand meer van hom hou nie ?
Hy’s nie die tipe ou wat rockets kan bou nie
En hy’s ’n brandewyn weg van beautiful vanaand

Hulle sê “Kom by” maar hy kom nie by nie
Hy’s nie die tipe ou wat meisies verlei nie
En hy’s ’n brandewyn weg van beautiful
’n Brandewyn weg van beautiful vanaand

Na sy derde dubbel begin die man steier
En al sy versoeke word onmiddelik geweier
As dit so begin raak moet jy al jou moed bymekaarmaak

Hy trek ’n blondekop nader en sê “Luister hier :
Ek’s die tipe ou wat sorg vir ure se plesier”
Sy dink dis ’n leuen, of hy trek maar net haar been
Want hy’s alweer alleen

Hy’s die tipe ou teen wie jou ma jou waarsku
Hy drink sy kitspersoonlikheid
Hy is ’n bietjie menssku

En vir sy volgende toertjie gaan hy nooit weer dans nie

DISCLAIMER!!: Every Biography and Contents Published On FakazaHot are For Knowledge Reason, Don't Hesitate to Reach Out to Us for Any

Correction || Suggestion || Copyright Infringement!!

Contact Us