Lyrics
Karlien van Jaarsveld – My Hartjie Lyrics
My Hartjie Lyrics by Karlien van Jaarsveld
Vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek,
Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet,
Vir nou het ek die spoke van gister, gelos by die agterdeur – wat nie toe wou maak!
Vir nou het ek vir ons nog ‘n kans gegee,
Vir nou het ek my woorde weer opgewen,
Vir nou het ek gelos wat jou seermaak,
Gevat wat jou heel maak
Vir nou sal ek jou trane afvee!
My hartjie, my liefie,
Ek het jou lief maar die son sak weg en
Ons liefde sal deur die donker kan bly staan
Staan, staan, staan
Vir nou en vir altyd
Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry,
Vir nou het ek geglo jys die een vir my,
Vir nou het ek jou omgee met woorde
Gevat as belowe, dat ons staande bly!
My hartjie, my liefie
Ek het jou lief maar die son sak weg en ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan
Vir nou en vir altyd is ‘n baie lang tyd, maar ek weet jy sal so mooi na my kyk, met jou is daar geen verskil
Tussen vir nou en vir altyd!
My hartjie, my liefie
Ek het jou lief maar die son sak weg en ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan
My hartjie, my liefie
Ek het jou lief maar die son sak weg en ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan
Vir nou, (ooh, ooh) en vir altyd.
My hartjie!
