Connect with us

Lyrics

Klopjag – Rol Van Die Dice Lyrics

Updated

on

Klopjag - Rol Van Die Dice Lyrics

Rol Van Die Dice Lyrics by Klopjag

Hy bly in Proesstraat,
daar’s ‘n Metro, straatkafees
en freelance wapenhandelaars.

Hy staan lewenddood
voor ‘n garagedeur sy sigaret en rook
en dink by hom self…

[Chorus]
As die skerwe van die spieëls
om hom dans.
Dan wens hy, hy kan eenkeer,
net een keer,
die dice self rol.

Hier is iets van alles.
Regters, straatverkopers, staatsamptenare
en karwagte loop flink verby.

Hy erken skielik ‘n man

en bedel skaamteloos ‘n sigaret by hom.
Die man frons en gee,
hy glimlag en vat.

[Chorus]

Hy sien alles, hoor alles, glo alles,
maar vertrou niemand.

En in die aande as Proesstraat leegloop
los hy die illusie van keuses
vir nog ‘n dag.

[Chorus]

DISCLAIMER!!: Every Biography and Contents Published On FakazaHot are For Knowledge Reason, Don't Hesitate to Reach Out to Us for Any

Correction || Suggestion || Copyright Infringement!!

Contact Us