Connect with us

Lyrics

Leah – Ek Vergewe Jou Lyrics

Updated

on

Leah - Ek Vergewe Jou Lyrics

Ek Vergewe Jou Lyrics by Leah

Jy weet jy maak my so kwaad
As jy nie luister as ek praat
Maar hoe kan ek jou ooit kwalik hou
Want jy’s prakties gebou
Elke stuk en deel van jou
Want dis hoe jy my op die grond kry

Maar ek vergewe, gewe, gewe jou, whoah-oh-oh
Net vir jou, net vir jou
Ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n Duisend keer en meer net vir jou
Whoah-oh-oh net vir jou

Jy’s kompleet ongewoon
Ek ken jou lyf van kop tot toon
En daar’s geen twyfel
Ek verstaan jou
Jy’s my goed, jy’s my sleg
Jy’s my waar en jy’s my weg
En al verskil ons staan ons op gеlyke grond

Maar ek vergеwe, gewe, gewe jou, whoah-oh-oh
Net vir jou, net vir jou
Ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n Duisend keer en meer net vir jou
Whoah-oh-oh net vir jou

Nou’s dit net ons kaalvoet op die strand
Vergeet van gisteraand
Ons lewe vir aande soos vanaand
En als wat my van jou pla gooi ek vir die maan
Dis iets wat net die liefde sal verstaan

Whoah-oh-oh net vir jou

En ek vergewe, gewe, gewe jou, whoah-oh-oh
Net vir jou, net vir jou
Ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n Duisend keer en meer net vir jou
Whoah-oh-oh net vir jou

DISCLAIMER!!: Every Biography and Contents Published On FakazaHot are For Knowledge Reason, Don't Hesitate to Reach Out to Us for Any

Correction || Suggestion || Copyright Infringement!!

Contact Us


Click to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *