Connect with us

Lyrics

Piet Botha – Blues vir Louise Lyrics

Updated

on

Piet Botha - Blues vir Louise Lyrics

Blues vir Louise Lyrics by Piet Botha

Yster op yster,
Louise sal die vonke laat spat.
Ons almal weet jy was nooit
‘n maklike meisie nie
maar jy was ‘n warm kat.
… Louise

‘n Splinter nuwe besem
staan buite jou deur.
Wanneer jy laatnag voor die maan verby vlieg met jou selfoon in jou een hand
dan sit die broers hier onder en bid
jy verloor beheer

Oral waar ek loop
oral waar ek gaan
loop ek met my bybel
en ‘n nine mil
en ‘n mes
want vir jou is ek bang
Banger as ‘n pofadder
Louise

Maar eendag is eendag
wanneer al jou reptiele
en jou skerpioene slaap
Dan kom ons in die laatnag,
ons gooi suiker voor jou deur,
sit daar in die donker,
drink mampoer
wag en kyk wat gebeur

Yster op yster
Louise gaan die vonke laat spat
die lyk van Leon Veenstra
lê iewers in ‘n donker gat
Ek weet die duiwel kom jou haal…
skattie

DISCLAIMER!!: Every Biography and Contents Published On FakazaHot are For Knowledge Reason, Don't Hesitate to Reach Out to Us for Any

Correction || Suggestion || Copyright Infringement!!

Contact Us