Connect with us

Lyrics

Riana Nel – My Hele Lyf Lyrics

Updated

on

Riana Nel - My Hele Lyf Lyrics

My Hele Lyf Lyrics by Riana Nel

Ek staan onder die aand se sterre.
Vrede vind ek in die stille nag.
Dit is waar ek vir jou wag.
Ek hoor ‘n stem van ‘n belofte, eerste woord tot laaste asem haal.
Sal ek behoort aan jou.
Maar my tyd, stap aan, tog my hoop, bly staan …
Want ek wag op die dag, wat my ridder my kom haal.
En ek in sy arms val, en niks ons ooit kan skei.
En ek wag op die nag, want dis nie langer meer alleen.
En ek weet jy is die een, wat my hele lyf kan kry.
Hand aan hand in Menlin se winkels, vas gegom hier aan jou dimpels, ja.
Dis waarvoor ek nog altyd wag.
Stry oor wie vandag bestuur, jou en myne dis te duur my skat.
Dis waarvoor ek nog altyd wag.

Maar die tyd stap aan, tog my hoop bly staan …
En ek wag op die dag, wat my ridder my kom haal.
En ek in sy arms val, en niks ons ooit kan skei.
En ek wag op die nag, want dis nie langer meer alleen.
En ek weet jy is die een, wat my hele lyf kan kry.
Want jy belowe my, dit wat ek wil hoor.
Jy leer my, verseker my oor in ons te glo.
En ek wag op die tyd wat my ridder my kom haal.
En ek in sy arms val, en niks ons ooit kan skei.
En ek wag op die nag, want dis nie langer meer alleen.
En ek weet jy is die een, wat my hele lyf kan kry.
En ek weet jy is die een, wat my hele lyf kan kry.

DISCLAIMER!!: Every Biography and Contents Published On FakazaHot are For Knowledge Reason, Don't Hesitate to Reach Out to Us for Any

Correction || Suggestion || Copyright Infringement!!

Contact Us